Steven Krueger

Steven Krueger
Geboortenaam Steven Krueger
Geboorte 25 Mei 1989 (1989-05-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Krueger (gebore 25 Mei 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Goosebumps (2015) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), Pretty Little Liars (2010), en The Originals (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy